Die Rondomtalie toer was absoluut ‘n wenner. Baie oulike mense ontmoet en pragtige plekke gesien. Toer gids Gideon en drywer Sakkie is besonderse mense beslis en het baie goed na ons gekyk. Die enigste 2 manne op die toer. Hulle is ‘n groot aanwins tot jou span 🙂 Pragtige mense, baie kennis. Maar ek dink oorwerk (hahaha)