Savanna Tours

As eerste gebruikers van Savanna toere kan ons nie genoeg komplimente uitspreek oor die alles en alles en nogmaals alles wat so uitstekend beplan was en so deurgevoer was  op hierdie toer nie. Baie dankie vir elkeen se aandeel in die verband. Ons kan nie anders om weer n toer meet te maak nie.