Ek wil eers net nog ‘n keer baie dankie sê vir die wonderlike Tuinroete toer waarop ek was. Ek het sommer onttrekking simptome vanoggend! Wens dit is nie so gou verby nie.Jou organisasie was puik! Ag sommer alles was puik gedoen. Dit is ‘n absolute voorreg en plesier om saam met Savanna te toer. Jou Pa sou ongelooflik trots wees op jou.