gaan op onvergeetlike avonture saam met savanna toere!
Ons bied jaarliks ‘n wye verskeidenheid geskeduleerde toere in Suid-Afrika en omliggende gebiede aan. Vir groepe groter as 30 mense bied ons luukse en/of toestand geskikte vervoer. In sommige gevalle maak ons ook van lugvervoer gebruik. Gevestigde en hoë kwaliteit en suite-verblyf is ons prioriteit. Twee heerlike etes daagliks ingesluit by die toere.
Roetes en verblyf kan sonder waarskuwing verander as gevolg van beskikbaarheid en weerstoestande, dit sal nie die kwaliteit van die toer beïnvloed nie.
Februarie/Maart 2024
Hierdie manjifieke 8-dag toer het ‘n splinternuwe baadjie. Sluit aan by hierdie toer en ervaar die skoonheid wat die Kamdeboo- en Tuinroete bied, gedurende die beste tyd van die jaar
Maart 2024
Sluit by ons aan op hierdie 8 dae lange vakansie en saam kan ons die versteekte skatte van die Wildekus en die Oos-Kaap verken. Hierdie toer besoek werklik van die mees spesiale natuurskoon in Suid-Afrika!!
April 2024
Geniet ‘n ontspanne blaaskans by die pragtige Blue Marlin Hotel by die immergewilde Suidkus met sy warm subtropiese klimaat
April 2024
Hierdie wonderlike 7-dag toer bied ‘n REGTE en INTIEM ervaring van die pragtige, majestueuse Drakensberge. Sluit by ons aan vir iets spesiaals!!!
Mei 2024
Sluit by ons aan op hierdie manjifieke 13-dag toer deur mistieke Namibië, die land met duisend gesigte
Junie 2024
Sluit by ons aan op hierdie manjifieke 13-dag toer deur mistieke Namibië, die land met duisend gesigte
Julie 2024
Ons besoek die skoonheid en natuurlewe van hierdie rustige paradys. Die toer is ook gevul met baie avontuur
Julie 2024
Ons besoek die skoonheid en natuurlewe van hierdie rustige paradys. Die toer is ook gevul met baie avontuur
Augustus 2024
Ons toer deur die Noord-Kaap, Namakwaland en Weskus in ‘n gerieflike bus
augustus/september 2024
Ons toer deur die Noord-Kaap, Namakwaland en Weskus in ‘n gerieflike bus
september 2024
Ons toer deur die Noord-Kaap, Namakwaland en Weskus in ‘n gerieflike bus
September 2024
‘n Kort maar ontspannende toer om die Lente in die skouspelagtige Magoebaskloof en die immergewilde Krugerwildtuin te verwelkom.
oktober 2024
Geen ander toer gee jou soveel verskeidenheid nie!! Dit is ‘n baie spesiale toer, om plekke te besoek waarvan die meeste mense nog net gehoor het.
November 2024
‘n Pragtige 8-dag toer deur die wonderlike natuurskoon van die Klein Karoo, en die
Suidkaap,met die opwinding van die reuse Walvisse in Hermanus.
November 2024
‘n Baie populêre kuier in hierdie asemrowende omgewing wanneer die kersies
ryp is.
Desember 2024
KOM GENIET HIERDIE KERSFEES IN DIE HEERLIKE
GESELSKAP VAN GESELLIGE VRIENDE!!!!!!!