Contact Us

References:

References:

* Ons het die blommetoer saam met jou baie geniet.
Ans en Kotie
*Dankie vir ‘n baie mooi blomme toer.
Tannie Goggie en Heleen
* Dankie vir ‘n baie rustige en insiggewende toer.
Marie Steyn
* Net ‘n groot Dankie.
Mane Engelbrecht
* What a great Trip Thanks Danie. I will always remember this trip with fond memories.
Veronica
* Dankie dat jy so baie ingesit het en tyd gellat het vir ons om alles in te neem.
Hansie Swart
* Baie Dankie, dit was voorwaar ‘n genotvolle toer.
Koos en Mary Pieterse
* Baie Dankie, dit was heerlik.
Debyl Gray
* Ons kan nog nie uitgepraat raak oor ons Namibië toer nie. Sien so baie bekende plekke op TV en is kinderlik opgewonde om te dink ons was daar!
Ronell Swart
* Wil darem net weer sê dat dit ‘n wonderlike ervaring was.  Ons het elke oomblik geniet.  Dankie vir julle reëlings wat uitstaande was. Dankie ook vir Danie met sy ervaring. Ek het natuurlik sy “ droë” humor baie geniet.
Neels Nortje (Namibië)
* Ons het soveel “sweet memories”.  Ons beveel julle oral aan en gaan DV weer saam toer !! Danie is ‘n wonderlike toerleier , met sy baie kennis en rustige stem en stiptelikheid is wonderlik !!
Anita de Kock (Namibië)
* Baie dankie vir die groepfoto.Het al vergeet van die foto wat geneem was. Dit bring sommer baie herhinneringe terug. n Mens vergeet so vinnig al was dit net 4 maande gelede. Gelukkig kon mens alles vasvang op fotos.  Ons beveel julle so ver as wat ons gaan aan en twee rolbalvriende en hulle vriende gaan volgende jaar saam met julle toer.  Dit was n onvergeetlike toer. Goed beplan en baie professioneel.
Mike en Doortjie Goosen (Namibië)
* Baie dankie vir hierdie pragtige aandenking van ons onvergeetlike toer saam met Danie.  Glo my, ons ondervinding  word steeds met ander gedeel, en aanbeveel.  Ons beplan om volgende jaar weer erens by julle aan te sluit. Hou ons dus op hoogte van die toere.  Nogmaals dankie aan Danie en julle span wat alles vir ons so aangenaam gemaak het.
Lionel en Marie Hill (Namibië)

 

 

 


Tel: 011 955 3138 / 018 297 5151
Cell: 082 820 3513 / 076 582 7544
Postal Address: P.O BOX 21349
Helderkruin
1733
E-mail Address info@savannatours.co.za