SAVANNA RONDOMTALIE/MEANDER

9 to 16 October 2021 more…

KGALAGADI OORGRENSPARK & NOORD-KAAP

2 tot 7 November 2021

Hierdie 6-dag toer besoek ‘n deel van ons land met ‘n eiesoortige bekoring wat maklik onder jou vel inkruip.

By Upington, ons eerste oornagplek,  vloei die Oranjerivier, wat die lewensaar is van ‘n uitmuntende vrugtebedryf.

Dan is daar ook die Kalahari met sy rooi sandduine en die Kgalagadi oorgrenspark tussen Suid Afrika en Botswana, waar die wild oor eeue heen aangepas het by hierdie strawwe omgewing. Dit is ook die tuiste van die beroemde Swart Maanhaar leeus. Ons verblyf hier, is in die Twee Rivieren Kamp vir ‘n heerlike 3 nagte.

Dan gaan maak ons ook ‘n draai by die Augrabies Nasionale Park.

Kom gerus saam en beleef hierdie baie interessante deel persoonlik

PER PERSOON WAT DEEL:  R 9 550.00

ENKELBYBETALING : R 3 150.00

Kontak ons gerus vir jou volledige dag-tot-dag reisplan

Please contact us for your detailed itinerary

more…

DUBAI

21 tot 28 November 2021

more…

EASTERN FREE STATE AND LESOTHO

15 to 19 November 2021

more…

CHRISTMAS AND NEW YEAR IN CAPE TOWN

23 December 2021 to 3 January 2022 more…