SUIDKUS

8 tot 2019

‘n Heerlike ontspanne toer na die immer gewilde Natalse Suidkus, gedurende die beste tyd van die jaar. Die Blue Marlin Hotel in Scottburgh is onlangs pragtig opgradeer en verfraai en is ons verblyf vir die volle duur van die toer, terwyl ‘n verskeidenheid uitstappies ook by die tarief ingesluit is. Jy verdien hierdie blaaskansie!

 

PER PERSOON WAT DEEL:  

ENKELBYBETALING:  

Kontak ons gerus vir ‘n volledige dag-tot-dag reisplan