BOTSWANA (MAKGADIKGADI, CHOBE, OKAVANGO) EN VICTORIA WATERVAL

Toer 1: 28 Junie tot 6 Julie
Toer 2: 5 tot 13 Julie
Toer 3: 12 tot 20 Julie

Toer 4: 20 tot 28 Julie

Buiten die populêre Makgadikgadi Panne, die Chobe Rivier met sy wildlewe en die asemrowende Victoria Waterval, sluit hierdie toer nou ook Maun en die Okavango Delta in. Die rustigheid van die Okavango Delta kan deur ‘n tradisionele uitgeholde boomstomp kano, mokoro ekskursies of ‘n ligte vliegtuig vlug oor die Delta ervaar word.

 

PER PERSOON WAT DEEL:  R16,250.00

ENKELBYBETALING:  R5,500.00

Kontak ons gerus vir ‘n volledige dag-tot-dag reisplan