MALUTI MEANDER

25 tot 30 November

Hierdie is ‘n splinternuwe toer op ons kalender en beloof om ‘n groot treffer te wees. Kom saam en ontdek al die verborge skatte van die pragtige Oos Vrystaat en omgewing, met sy veelkleurige sandsteen kranse en vele interessanthede. Besoek ook die enorme Mohaledam in Lesotho en spandeer selfs een nag in een van die spoghotelle in die hoofstad Maseru.

 PER PERSOON WAT DEEL:  R6,750.00

ENKELBYBETALING:  R2,250.00

 

Kontak ons gerus vir ‘n volledige dag-tot-dag reisplan